{"id":1183,"date":"2020-10-05T08:00:14","date_gmt":"2020-10-05T06:00:14","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1183"},"modified":"2020-10-05T08:00:14","modified_gmt":"2020-10-05T06:00:14","slug":"dagstuk-05-oktober-2020-die-laaste-pylvak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1183","title":{"rendered":"Dagstuk 05 Oktober 2020 \u2013  Die laaste pylvak"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Mt 5:17-20\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v19b<\/p>\n\n\n\n<p>Na\nmaande se Inperking bring die nuwe maatre\u00ebls in Vlak 1 \u2018n heerlike uitkoms en\ntegelyk ook ander uitdagings.&nbsp; Die lewenswedloop was vir baie soms \u2018n\nhindernisbaan.&nbsp; En ons is nou in die laaste pylvak van die jaar om al\nhierdie gebeure te hanteer. <\/p>\n\n\n\n<p>Na\nJesus se Bergrede in Mt 5:1-12 wat as een van die kragtigste preke in die ganse\ngeskiedenis van die w\u00eareld aangedui word, gaan Hy voort om mense te leer. In Mt\n5:13-15 noem Hy God se kinders die sout vir die aarde en die lig vir die\nw\u00eareld.&nbsp; Daarna kry ons opdragte vir ons lewe in die laaste pylvak. <\/p>\n\n\n\n<p>Dit\nis opvallend dat Jesus nie nuwe re\u00ebls aankondig nie.&nbsp; Dit beteken dat die\nspeelveld van ons lewe steeds dieselfde is.&nbsp; . Daar is wel ander faktore\nwat ons in ag moet neem.&nbsp; \u0149 Goeie rugbykaptein evalueer die speelveld deur\ndie wind, son en spelpatroon van die ander span te verstaan. En dan neem hy\nbesluite.&nbsp;&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Eerstens konfronteer\nJesus ons met die harde feite. Ons word voorberei dat die stryd hard sal\nwees.&nbsp; Die hemel en die aarde sal eerder vergaan as dat daar een letter of\nletterstrepie van die wet sal wegval voordat alles voleindig is.&nbsp; As Jesus\nna die wet verwys bedoel Hy dat ons God se Plan daarin vind.&nbsp; Die wet leer\nons hoe om voor God en ons naaste te leef. <\/p>\n\n\n\n<p>Dan volg daar ook \u0149\nbelofte vir elkeen wat die re\u00ebls nakom. Hulle word hoog geag in die koninkryk\nvan die hemel.&nbsp; \u0149 Span wat graag \u0149 wedstryd wil wen moet hart en siel en\nten volle toegewyd deelneem. Ons moet met oorgawe leef en ons getrouheid moet\nmeer wees as blote deelname.&nbsp; Destyds het die skrifgeleerdes en Farise\u00ebrs\nvoorgegee dat hulle onaantasbaar is.&nbsp; Wie getrou is kan seker wees van die\noorwinning.&nbsp; Die res sal nie in die koninkryk van die hemel ingaan\nnie.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Om in die pylvak te\nleef en voluit deel te neem sal harde oefening en baie voorbereiding vra.&nbsp;\nAtlete word aan \u0149 proses van goeie kondisionering onderwerp om wedstrydfiks te\nwees.&nbsp; Vanaf Mt 5:21 gaan Jesus wat alles van mense weet ons voorberei vir\ndie stryd.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Ons kan knoei en kul,\nmaar die Here weet alles. Jesus leer ons weer van die re\u00ebls vir elke aspek van\nons lewe \u2013 versoening, kuisheid, vergelding en liefde. <\/p>\n\n\n\n<p>In die volgende dae\nlees ons verder in Mt 5. Ons word ook deur die Heilige Gees versterk en\nbemoedig om te volhard.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Eks 20:1-17<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here, dankie dat U ons\nelke oomblik vashou en bewaar. Dankie dat ons nooit alleen is nie.&nbsp; Leer\nons om te volhard en stuur U Gees om ons daagliks te help met ons oefenprogram\nin die pylvak waar ons nou is.&nbsp; Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus van Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Mt 5:17-20\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v19b Na maande se Inperking bring die nuwe maatre\u00ebls in Vlak 1 \u2018n heerlike uitkoms en tegelyk ook ander uitdagings.&nbsp; Die lewenswedloop was vir baie soms \u2018n hindernisbaan.&nbsp; En ons is nou in die laaste pylvak van die jaar om al hierdie gebeure te hanteer. Na Jesus se Bergrede [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1183"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1183"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1183\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1184,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1183\/revisions\/1184"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1183"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1183"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1183"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}