{"id":1169,"date":"2020-09-28T08:25:53","date_gmt":"2020-09-28T06:25:53","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1169"},"modified":"2020-09-28T08:25:53","modified_gmt":"2020-09-28T06:25:53","slug":"dagstuk-maandag-28-september-2020-hoe-mooi-is-dit-om-eengesind-saam-te-woon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1169","title":{"rendered":"Dagstuk Maandag 28 September 2020  \u201cHoe mooi is dit om eengesind saam te woon.\u201d"},"content":{"rendered":"
Lees: Psalm 133.
Teksvers Psalm 133:1-2.<\/p>\n\n\n\n
Hierdie kort Psalm leer ons opnuut watter gesindheid moet ons uitleef in ons families en in die gemeente van die Here.  Hier word \u0149 beeld gegee van broers wat moet saambly en saamwerk op \u0149 stuk erfgrond.  Indien hul nie saamwerk nie, kan hul saam onder gaan.
\nHierdie psalm wys na meer as net die harmonie in saambly as familie.  Dit wys ook hoe goed is dit dat ons as broeders en susters van die Here Jesus Christus ook in vrede kan saamkom en die Here aanbid.
\nEengesindheid en eenheid is een van die kenmerke wat die gemeente van die Here Jesus moet h\u00ea.  Die Here gee verskillende gawes in die gemeente, maar om eensgesind te wees, beteken nie dat ons almal dieselfde is nie.  Dit beteken dat ons dieselfde doel en fokus het, om in vrede en harmonie met mekaar saam te staan.
\nLeef jy nog eensgesind met jou familie?  Is ons nog eensgesind teenoor mekaar in die gemeente van Jesus Christus?  Die Inperking het gemaak dat ons nie altyd hierdie verhoudings kon versterk en uitbou nie, maar wanneer ons Een doel voor o\u00eb (en in ons hart en gedagtes het) bly ons eengesind, maak nie saak die omstandighede nie.<\/p>\n\n\n\n
Wanneer gelowiges eensgesind is, word dit raakgesien.  Net soos die reukolie waarmee Aaron ingesalf is, versprei hierdie lieflike geur na almal daar naby en rondom.  Dit bring ook weer nuwe geloofsgroei soos wat die dou elke oggend op die Hebron berg val.<\/p>\n\n\n\n
Laastens verseker Psalm 133 ons dat wanneer ons die geskenk van eensgesindheid wat Hy reeds gegee het, bewaar en dit laat groei en nie toelaat dat dit deur ons eiebelang en selfsug en selfregverdiging ondermyn word nie, skenk God sy se\u00ebn op ons!  <\/p>\n\n\n\n
Laat ons vir mekaar en die w\u00eareld wys hoe ons met vreugde en in harmonie saamwerk as broers en susters in die koninkryk van God.  Die Here roep ons hiertoe en die Heilige Gees versterk ons sodat ons die vrug van die Gees kan uitleef.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nFilippense 1:27-2:4 en Romeine 15:1-5.<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nOns Vader ons dank u vir al die weldade waarin U on slaat deel. Ons bid om u se\u00ebn in hierdie week, help dat ons eensgesind sal leef.  Skenk ons U krag en leiding. Se\u00ebn ons elkeen ook om ons roeping, waar ons hierdie week heengaan te kan uitleef. Amen<\/p>\n\n\n\n
Ds Danie Potgieter
\n072 272 9631
\nGK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Lees: Psalm 133. Teksvers Psalm 133:1-2. Hierdie kort Psalm leer ons opnuut watter gesindheid moet ons uitleef in ons families en in die gemeente van die Here. Hier word \u0149 beeld gegee van broers wat moet saambly en saamwerk op \u0149 stuk erfgrond. Indien hul nie saamwerk nie, kan hul saam onder gaan. Hierdie psalm […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1169"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1169"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1169\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1170,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1169\/revisions\/1170"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1169"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1169"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1169"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}