{"id":1063,"date":"2020-08-12T08:35:23","date_gmt":"2020-08-12T06:35:23","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1063"},"modified":"2020-08-12T08:35:23","modified_gmt":"2020-08-12T06:35:23","slug":"dagstuk-woensdag-12-augustus-2020-verheerlik-god-in-lyding-en-doen-wat-goed-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1063","title":{"rendered":"Dagstuk Woensdag 12 Augustus 2020  Verheerlik God in lyding en doen wat goed is."},"content":{"rendered":"
1 Petrus 4:12-19
Teks wat tref: 1 Petrus 4:16
\u201cMaar wanneer iemand ly omdat hy ‘n Christen is, moet hy hom nie daaroor skaam nie. Inteendeel, as draer van daardie naam moet hy God verheerlik.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Net voor Jesus se kruisiging het Petrus Jesus verlo\u00ebn omdat hy bang was vir vervolging en lyding.  Hy was bitterlik jammer daaroor en later in sy lewe het hy nie weer terug gestaan daarvoor nie.  <\/p>\n\n\n\n
Daarom kan hy ons oproep om nie lyding en vervolging te vrees ter wille van ons Christenskap nie.  Indien daar lyding en vervolging oor jou pad kom omdat jy Christus se voorbeeld uitleef, dan hoef ons nie met aggressie en onbegrip reageer nie. Hoe moeilik dit ook al klink, jy kan dit as \u0149 vreugde beleef om daardeur God te verheerlik.  Daarom kan jy nog steeds voortgaan om God te doen.  Veral omdat jy weet die Gees van God bly op jou.  Jy hoef dit ook nie alleen te doen nie, as een lid van die liggaam ly, ly almal saam.  Jy het die voorreg van \u0149 geloofsgemeenskap wat mekaar opbou, versterk en bemoedig vanuit God se Woord.<\/p>\n\n\n\n
Dit is beter om in di\u00e9 lewe deur die smeltkroes van lyding te gaan en in die proses al hoe nader aan God te kom, as om die lyding te probeer vermy deur aan God ongehoorsaam te word.
\nDie saligste wete is dat jy jou lewe aan God kan toevertrou, Hy wat getrou is!<\/p>\n\n\n\n
Hoe gaan jy God verheerlik hierdie week?<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nJohannes 15:18-27 en   Filippense 4:1-9.                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                     <\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nMy Vader wat in die hemel is.  Versterk my deur U Gees om lyding ter wille van U naam nie te vrees nie, maar sodat ek U daardeur kan verheerlik. Amen.<\/p>\n\n\n\n
Ds Danie Potgieter
\n072 272 9631
\nGK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
1 Petrus 4:12-19 Teks wat tref: 1 Petrus 4:16 \u201cMaar wanneer iemand ly omdat hy ‘n Christen is, moet hy hom nie daaroor skaam nie. Inteendeel, as draer van daardie naam moet hy God verheerlik.\u201d Net voor Jesus se kruisiging het Petrus Jesus verlo\u00ebn omdat hy bang was vir vervolging en lyding. Hy was bitterlik […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1063"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1063"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1063\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1064,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1063\/revisions\/1064"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1063"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1063"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1063"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}