{"id":1059,"date":"2020-08-11T08:24:46","date_gmt":"2020-08-11T06:24:46","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1059"},"modified":"2020-08-11T08:24:46","modified_gmt":"2020-08-11T06:24:46","slug":"dagstuk-maandag-10-augustus-2020","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1059","title":{"rendered":"Dagstuk Maandag 10 Augustus 2020"},"content":{"rendered":"<p><strong>Breek weg van die stroom van die ou mens en leef in die lewende stroom van God se wil!<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>1 Petrus 4:1-6<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>Teks wat tref: 1 Petrus 1:2<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><em>\u201c&#8230; vir die res van sy aardse bestaan word sy\nlewe nie meer beheers deur menslike begeertes nie, maar deur die wil van God.\u201d<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Omdat ons\nverseker is dat ons deel in die opstanding van Jesus Christus besef ons opnuut\nmaar ons het met die sonde afgereken.<\/p>\n\n\n\n<p>Die\nverlossing is vir ons gegee deur Jesus Christus wat sy bloed vir ons gestort\nhet.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit vra\nnou van ons om vir die res van ons aardse bestaan te breek van die stroom\nwaarmee die w\u00eareld mense meesleur.&nbsp; Ons\nis nou nie meer langer vasgevang in hierdie stroom wat beheers word deur\nsondige begeertes nie.&nbsp; Kyk net na die\nw\u00eareld om ons- samelewings word beheers en afgebreek deur mense wat hulle\nbegeertes vrye te\u00ebls gee.<\/p>\n\n\n\n<p>Ons leef\nnou vanuit die stroom van God se wil, lewe vanuit die lewende water wat ons by\nGod kry.<\/p>\n\n\n\n<p>Wat is die\nreaksie van die w\u00eareld?&nbsp; Hulle vind dit\nvreemd dat ons nie met die stroom wil saamgaan nie en daarom word ons\nbeswadder.&nbsp; Daarom herinner Petrus vir\nons, maar ons lyding en beswaddering van die w\u00eareld is vir ons \u0149 bevestiging\ndat ons met die sonde afgereken het.<\/p>\n\n\n\n<p>Moenie jou\nlaat meesleur met die stroom van die w\u00eareld nie &#8211; almal sal moet rekenskap gee\naan Hom wat klaar staan om te oordeel.<\/p>\n\n\n\n<p>Lewe soos\nGod wil h\u00ea ons moet lewe en al sal ons liggaam sterwe, gaan ons na die gees\nlewe soos God lewe \u2013 totdat ons die verheerlikte liggaam ontvag.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Dors vir meer:<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Hebre\u00ebrs\n11:32-40 en Kolossense 1:9-11<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Gebed<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Here dankie\ndat ons nie hartseer moet wees as die w\u00eareld ons verwerp omdat ons vanuit U wil\nlewe nie.&nbsp; Dankie dat ons kan lewe in die\nstroom van U redding, genade en heerlikheid.&nbsp;\nAmen.<\/p>\n\n\n\n<p>Ds Danie\nPotgieter<\/p>\n\n\n\n<p>072 272\n9631 <\/p>\n\n\n\n<p>GK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Breek weg van die stroom van die ou mens en leef in die lewende stroom van God se wil! 1 Petrus 4:1-6 Teks wat tref: 1 Petrus 1:2 \u201c&#8230; vir die res van sy aardse bestaan word sy lewe nie meer beheers deur menslike begeertes nie, maar deur die wil van God.\u201d Omdat ons verseker [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1059"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1059"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1059\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1060,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1059\/revisions\/1060"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1059"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1059"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1059"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}