{"id":1040,"date":"2020-07-31T06:19:54","date_gmt":"2020-07-31T04:19:54","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1040"},"modified":"2020-07-31T06:19:54","modified_gmt":"2020-07-31T04:19:54","slug":"dagstuk-31-julie-2020-leer-om-god-te-eer-deur-jouself-te-beheer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1040","title":{"rendered":"Dagstuk 31 Julie 2020 \u2013 Leer om God te eer deur jouself te beheer."},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Spreuke 25:1-28\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v1,28<\/p>\n\n\n\n<p>Die\nmenslike wil staan teenoor God se eer en dit gebeur maklik dat ek dink dat my\neie gedagtes reg is.&nbsp; In die bundel Spreuke van Hiskia word daar\nwyshede&nbsp; gegee en word daar slegs binne die beskerming van \u0149 \u201cmuur\u201d rondom\nmy verseker dat ek in die grense leef wat God gestel het.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Spreuke\n25 vra een van die moeilikste dinge. Dit sny tot op die been oop. Hier word\ngepraat oor dit wat ek nie self graag wil hoor nie. Die Here wil weet hoe jou\nlewe vandag lyk?&nbsp; Daar is sekere dinge wat bekend is en dan daardie dinge\nwat verborge is. Om dit te bepaal begin ons by vers 2:\u201c die eer van God l\u00ea in\nwat Hy verborge hou&#8230;.\u201d Dit beteken dat daar dinge is wat nie bekend is nie.\nAmper onverklaarbaar want dit is te hoog en te diep vir ons menslike verstand.\nHier ontmoet ons die Almagtige God met eerbied en ontsag. Dit laat ons in\naanbidding op ons knie\u00eb neerval. <\/p>\n\n\n\n<p>Ons\nverstaan eers wat dit regtig beteken as ons in die res van hoofstuk 25 gelei\nword om ons lewens te ondersoek. Die een enkele ding waarmee ons die meeste\nsukkel het net twee letters: \u201cEK\u201d \u2013 Ons sluit die Here se maklik uit. Met\nselfbeheersing kry God die eer. <\/p>\n\n\n\n<p>Die\nHere smelt my lewe in \u0149 reinigingsproses om die slegte uit die silwer te haal.\nDaarna volg \u0149 skeidingsproses waarmee die slegte gewoontes ( misbruik van mag,\ngeld en posisie) verwyder word.&nbsp;&nbsp; Ons aanstellerigheid&nbsp;\n(hoogmoedigheid, skynheiligheid en valsheid) moet verwyder word sodat ek aan\nHom die eer gee. Die Gees leer ons van selfbeheersing deur verkeerde gesindhede\naf te breek.&nbsp;&nbsp; Met hierdie optrede leer Spreuke my om God te eer.<\/p>\n\n\n\n<p>In\nvers 28 word dieselfde vraag net bietjie anders gestel. Deur watter muur word\njou lewe begrens en beskerm? Al die beelde in die voorafgaande verse gee vir\nons duidelike grense en riglyne. As jy jou lewe so beheer kry God al die\neer.&nbsp; In die stryd teen die eie EK is selfbeheersing aller\nnoodsaaklik.&nbsp; Ek is my eie grootste vyand. Dit is waarom vers 28\nselfbeheersing so hoog ag.&nbsp; Edmund Hillary, die eerste mens wat Mount\nEverest kon oorwin, het opgemerk dat dit nie die berg is wat jy oorwin nie,\nmaar jouself. <\/p>\n\n\n\n<p>Daar\nis baie dinge wat verborge is. Trouens soos Spreuke 25:1 s\u00ea: \u201cDie eer van God\nl\u00ea in dit wat Hy verborge hou.\u201d&nbsp; Maar wat nodig is het Hy bekend\ngemaak.&nbsp; In Christus word God se liefde sigbaar.&nbsp; Met sy lewe kom staan\nChristus letterlik rondom my.&nbsp; Deur die Gees word ek beskerm en\nbeskut.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>In\nmy lewe is daar baie dinge bekend. Maar ek steek ook liewer sekere dinge weg.\nDaardie dinge wat my laat wankel.&nbsp; Soos die stad sonder mure. Iemand met\nselfbeheersing leef binne die grense wat God gestel het. <\/p>\n\n\n\n<p>Leef\nbinne die mure van daardie stad!<\/p>\n\n\n\n<p>Dors\nvir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Gal\n5:22-26 en 2 Pt 1:3-15<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here,\nU weet hoe dikwels my swak oordeel groot smart en skade veroorsaak. Leer my om\nvan my eie ek af te sien en lei my deur U Gees om binne die mure wat U gestel\nhet te leef.&nbsp;&nbsp; Dankie dat U my met soveel liefde omring. Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Ds Petrus\nvan Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Spreuke 25:1-28\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v1,28 Die menslike wil staan teenoor God se eer en dit gebeur maklik dat ek dink dat my eie gedagtes reg is.&nbsp; In die bundel Spreuke van Hiskia word daar wyshede&nbsp; gegee en word daar slegs binne die beskerming van \u0149 \u201cmuur\u201d rondom my verseker dat ek in die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1040"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1040"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1040\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1041,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1040\/revisions\/1041"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1040"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1040"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1040"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}