{"id":64,"date":"2016-06-28T12:19:28","date_gmt":"2016-06-28T12:19:28","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?page_id=64"},"modified":"2024-04-16T13:52:19","modified_gmt":"2024-04-16T11:52:19","slug":"jeug","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?page_id=64","title":{"rendered":"Jeug"},"content":{"rendered":"<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"64\" class=\"elementor elementor-64\" data-elementor-post-type=\"page\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-6226c312 e-flex e-con-boxed e-con e-parent\" data-id=\"6226c312\" data-element_type=\"container\" data-settings=\"{&quot;content_width&quot;:&quot;boxed&quot;}\" data-core-v316-plus=\"true\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"e-con-inner\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-2aa3636c elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"2aa3636c\" data-element_type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t<style>\/*! elementor - v3.19.0 - 28-02-2024 *\/\n.elementor-widget-text-editor.elementor-drop-cap-view-stacked .elementor-drop-cap{background-color:#69727d;color:#fff}.elementor-widget-text-editor.elementor-drop-cap-view-framed .elementor-drop-cap{color:#69727d;border:3px solid;background-color:transparent}.elementor-widget-text-editor:not(.elementor-drop-cap-view-default) .elementor-drop-cap{margin-top:8px}.elementor-widget-text-editor:not(.elementor-drop-cap-view-default) .elementor-drop-cap-letter{width:1em;height:1em}.elementor-widget-text-editor .elementor-drop-cap{float:left;text-align:center;line-height:1;font-size:50px}.elementor-widget-text-editor .elementor-drop-cap-letter{display:inline-block}<\/style>\t\t\t\t<p>Hierdie diensgroep fokus op die bediening van die jeug binne die gemeente.<\/p>\n<p>Die jeug moet geaktiveer word binne die gemeente en in hulle gemeenskap om hulle roeping as Christen uit te leef.<\/p>\n<p>Om in samewerking met die ouers (wat die prim\u00eare opvoeders van hulle kinders is) die kinders deel van die kerk te maak, maar ook aan hulle besondere behoeftes te voorsien.<\/p>\n<h2>Ons JEUGSTRUKTUUR werk basies soos volg:<\/h2>\n<p>Voorskool \u2013 Sosiaal en Preekbegeleiding<\/p>\n<p>Laerskool \u2013 Katkisasie, Sosiaal en Eredienste (Eljadi en Preekbegeleiding)<\/p>\n<p>Ho\u00ebrskool \u2013 Katkisasie, Sosiaal, Bybelstudie en Berading<\/p>\n<p>Naskool \u2013 Sosiaal, Bybelstudie en Berading<\/p>\n<h2>Die oorhoofse diensgroep bestaan uit die volgende ywerige vrywilligers:<\/h2>\n<p>Antonie van der Loo \u2013&nbsp; Laerskool<\/p>\n<p>Gert Steyn \u2013 Ho\u00ebrskool<\/p>\n<p>Lynelle Steyn \u2013 Eljadi en Laerskool<\/p>\n<p>Ds. Danie Potgieter \u2013 Preekbegeleiding<\/p>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<hr>\n<p>Ons predikante vorm deel van hierdie diensgroep en is betrokke by verskillende ouderdomsgroepe. Kontak asb. enige van ons predikante vir berading of vrae aangaande die jeug, ongeag die ouderdom van u kind.<\/p>\n<ul>\n<li>Voorskool: Ds. Danie Potgieter \u2013 072&nbsp;272 9631<\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool: Ds. Danie Potgieter \u2013 072&nbsp;272 9631<\/li>\n<li>Naskool(18-22jr): Ds. Danie Potgieter \u2013 072&nbsp;272 9631<\/li>\n<\/ul>\n<hr>\n<h1><u>Sosiaal<\/u><\/h1>\n<h2>Beskrywing:<\/h2>\n<p>Sosiale aksies word vir Voorskool, Laerskool, Ho\u00ebrskool en die gesin aangebied gedurende die jaar. <strong><u>Vir Laerskool en Ho\u00ebrskool:<\/u><\/strong> Graadgroep -ouers help op hul beurt hiermee. Hou jou foon en e-pos dop vir boodskappe hieroor.&nbsp; Maak seker jy en jou kinders woon die aksies by. Dit maak dit maklik om dan gemaklik by die gemeente in te skakel.<\/p>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<p>Lynelle Steyn 0824109923&nbsp;&#x64;&#x72;&#x73;&#x77;&#x65;&#x65;&#x72;&#x73;&#x40;<span class=\"oe_displaynone\">null<\/span>&#x67;&#x6d;&#x61;&#x69;&#x6c;&#x2e;&#x63;&#x6f;&#x6d;<\/p>\n<hr>\n<h1><u>Berading <\/u><\/h1>\n<p>Al&nbsp; ons predikante is beskikbaar. Kontak hulle gerus wanneer berading benodig word.<\/p>\n<hr>\n<h1><u>Katkisasie<\/u><\/h1>\n<h2>Beskrywing:<\/h2>\n<p>Katkisasie word vir ho\u00ebr- en laerskoolkinders in die gemeente aangebied. Laerskool en ho\u00ebrskool katkisasie vind plaas om 07:50 gedurende die skoolkwartaal . Die katkisasie se voorbereiding is so beplan dat dit ook \u2018n grondslag kan wees vir huisgodsdiens.<\/p>\n<h2>Wat leer die kinders?<\/h2>\n<ul>\n<li>Gr. 1 \u2013 7: Openbaringsgeskiedenis<\/li>\n<li>Gr. 8: Johannes-geskrifte<\/li>\n<li>Gr. 9: Sinoptiese evangelies<\/li>\n<li>Gr. 10: Handelinge en Paulus se briewe<\/li>\n<li>Gr. 11: Belydenisskrifte<\/li>\n<li>Gr. 12: Die brood van die lewe<\/li>\n<\/ul>\n<p>Ons benodig altyd mense wat kan help aflos indien kategete nie beskikbaar is nie.<\/p>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<p>Laerskool Kontakpersoon \u2013 Antonie van der Loo 0824432264<\/p>\n<p>Ho\u00ebrskool Ouderling \u2013 Gert Steyn 0824109922<\/p>\n<hr>\n<h1><u>Bybelstudie<\/u><\/h1>\n<h2>Beskrywing:<\/h2>\n<p>Daar is geleentheid vir ons naskool en ho\u00ebrskool jeug om in die week (aand) te kom bybelstudie doen. \u2018n Spesifieke dag en tyd sal vasgestel word sodra dit lekker op dreef is. Laat weet asb. indien jy belangstel sodat ons hierdie groep kan laat groei.<\/p>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<p>Lynelle Steyn 0824109923 &#x64;&#x72;&#x73;&#x77;&#x65;&#x65;&#x72;&#x73;&#x40;<span class=\"oe_displaynone\">null<\/span>&#x67;&#x6d;&#x61;&#x69;&#x6c;&#x2e;&#x63;&#x6f;&#x6d;<\/p>\n<hr>\n<h1><u>Eredienste: <\/u><\/h1>\n<p><strong><u>Eljadi <\/u><\/strong><\/p>\n<p>Die Eljadi dien as hulpmiddel vir laerskoolkinders (teikengroep: gr 3-7 kinders) tydens oggend-eredienste om hulle op hul vlak bloot te stel aan die liturgie wat gevolg word, en om hulle tydens die prediking te begelei (deur vrae te beantwoord, self notas te maak ). Dit is beskikbaar in die voorportaal<\/p>\n<h2>Hoe kan JY betrokke raak?<\/h2>\n<p>Die Eljadi word vanaf die preekskets opgestel in A4 formaat. Daar is \u2018n templaat beskikbaar wat dit werklik maklik maak. Dit word op \u2018n Donderdagaand gedoen om dit teen Vrydagoggend by die kantoor te h\u00ea om betyds gedruk te word. Kontak vir Lynelle en neem<\/p>\n<p>\u2018n beurt.<\/p>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<p>Lynelle Steyn: &#x64;&#x72;&#x73;&#x77;&#x65;&#x65;&#x72;&#x73;&#x40;<span class=\"oe_displaynone\">null<\/span>&#x67;&#x6d;&#x61;&#x69;&#x6c;&#x2e;&#x63;&#x6f;&#x6d; of 082 410 9923<\/p>\n<p><strong><u>&nbsp;<\/u><\/strong><\/p>\n<hr>\n<p><strong><u>Preekbegeleiding<\/u><\/strong><\/p>\n<p>Voorskoolse kinders tussen vier- en agtjarige ouderdom ontvang Sondagoggende tydens die eerste oggenddiens preekbegeleiding in die kerksaal. Die doel van preekbegeleiding is om ons kinders se verstaan van Die Woord te bevorder en hul toe te rus om hul geloof te kan uitdra en uitleef buite die kerkterrein.<\/p>\n<p>By Rietvallei vind dieselfde prediking\/Woordverkondiging as in die kerkgebou, net op die kinders se vlak en in hulle woordeskat plaas.&nbsp; Ons kinders is baie bevoorreg om Sondae so bedien te word en hulle verstaan op &#8216;n baie jonger stadium meer van die Evangelie as wat ons dalk in ons&nbsp; kinderjare het.<\/p>\n<h2>Hoe kan jy betrokke raak?<\/h2>\n<p>Word \u2018n vrywilliger en help een keer per kwartaal met die voorbereiding van skyfies vir die preekbegeleiding. Jy hoef nie \u2018n mamma of pappa te wees nie. Studente, enkellopendes en senior lidmate is almal welkom.<\/p>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<p>Ds. Danie Potgieter \u2013 072&nbsp;272 9631<\/p>\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hierdie diensgroep fokus op die bediening van die jeug binne die gemeente. Die jeug moet geaktiveer word binne die gemeente en in hulle gemeenskap om hulle roeping as Christen uit te leef. Om in samewerking met die ouers (wat die prim\u00eare opvoeders van hulle kinders is) die kinders deel van die kerk te maak, maar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"elementor_header_footer","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/64"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=64"}],"version-history":[{"count":14,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/64\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2931,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/64\/revisions\/2931"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=64"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}