{"id":54,"date":"2016-06-28T12:01:50","date_gmt":"2016-06-28T12:01:50","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?page_id=54"},"modified":"2023-07-25T09:16:24","modified_gmt":"2023-07-25T07:16:24","slug":"omgee","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?page_id=54","title":{"rendered":"Omgee"},"content":{"rendered":"<p>Die doel van die <em>Omgee Diensraad<\/em> is om meelewing, versorging en bediening van medegelowiges te bevorder met \u2018n sterk fokus na binne.<\/p>\n<h1><u>Barmhartigheid (Omgee)<\/u><\/h1>\n<h2>Beskrywing<\/h2>\n<p>Materi\u00eble versorging van behoeftige gesinne binne die gemeente.<\/p>\n<p>Dra by tot verdienstelike sake buite die gemeente, bv. kinderhuise, Eljadahuis,<\/p>\n<p>teologiese studente (mediese fonds) en ander gemeentes se diakonie\u00eb.<\/p>\n<h2>Hoe kan jy betrokke raak?<\/h2>\n<p>Finansi\u00eble bydraes vir die diens van barmhartigheid, ook in die vorm van afslag of gratis produkte en dienste aan behoeftige gemeentelede.<\/p>\n<p>Betrokkenheid met huisbesoek en praktiese ondersteuning, soos bemiddeling en skakeling met die amptenary.<\/p>\n<p>Bystand met inkopietogte, besoeke aan dokters en apteke, ens.<\/p>\n<p>Regsadvies en hulp met finansi\u00eble beplanning.<\/p>\n<p>Gebed.<\/p>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<p>Renier du Preez (083\u00a0447 8230 of &#x72;&#x65;&#x6e;&#x69;&#x65;&#x72;&#x40;<span class=\"oe_displaynone\">null<\/span>&#x6e;&#x65;&#x74;&#x64;&#x75;&#x70;&#x72;&#x65;&#x65;&#x7a;&#x2e;&#x63;&#x6f;&#x2e;&#x7a;&#x61;)<\/p>\n<hr \/>\n<h1><u>Berading <\/u><\/h1>\n<h2>Beskrywing<\/h2>\n<p>Berading word gebied aan enige persoon wat hieraan behoefte het.<\/p>\n<h2>Hoe kan jy betrokke raak?<\/h2>\n<p>Enige een wat wil betrokke raak (berading wil doen) kan Danie Potgieter\u00a0 kontak.\u00a0 Ons het \u2018n behoefte aan beraders ook.<\/p>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<hr \/>\n<h1><u>Siekte Ondersteuning<\/u><\/h1>\n<h2>Beskrywing<\/h2>\n<p>Hospitaalbesoeke aan Gereformeerde lidmate in omliggende hospitale.<\/p>\n<p>Hierdie diensgroep is toegespits op die ondersteuning van persone met ernstige en\/of terminale siektes, hetsy hierdie persone gehospitaliseer word of nie.<\/p>\n<h2>Hoe kan jy betrokke raak?<\/h2>\n<p>Sluit aan by die diensgroep<\/p>\n<p>Daar word lidmate benodig.<\/p>\n<h2>Kontakpersoon: Ds. Danie Potgieter<\/h2>\n<hr \/>\n<h1><u>Gasvryheid<\/u><\/h1>\n<h2>Beskrywing<\/h2>\n<p>&#8216;n Diensgroep wat gemeentelede en besoekers met &#8216;n vriendelike glimlag en &#8216;n &#8216;welkom&#8217;-woordjie voor elke erediens ontvang. Ons doel is om gemeentelede, oud en jonk, betrokke te kry by hierdie &#8216;verwelkomingsgroep&#8217; en om sodoende naasteliefde en omgee aan mekaar te bewys. Ons ontvang ook graag nuwelinge en besoekers na afloop van die diens.<\/p>\n<p>Moenie huiwer nie \u2013 sluit vandag nog by ons aan!<\/p>\n<h2>Kontakpersoon: Sr. Susan Coetzee<\/h2>\n<hr \/>\n<h1><u>Gawes<\/u><\/h1>\n<h2>Beskrywing<\/h2>\n<p>Hierdie diensgroep is gefokus op die handhawing van die internetvraelys \u2018Ontdek-jou-gawes\u2019 wat die \u201cGawe\u201d-databasis uitmaak. Die Gawe Databasis fokus op die identifisering van gawes en belangstellings van lidmate om sodoende lidmate doeltreffend en met die gepaardgaande bereidwilligheid deel te maak in die eenheid, funksionering en onderlinge meelewing van die gemeente.<\/p>\n<h2>Hoe kan JY betrokke raak:<\/h2>\n<p>STAP 1: Voltooi asseblief die \u201cOntdek-jou-gawes\u201d vraelys op die kerk se web blad.<\/p>\n<p>STAP 2: Vra as jy nie seker is nie.<\/p>\n<p>STAP 3: Laat weet ons as jy nie \u2018n e-posadres en internet toegang het nie.<\/p>\n<p>STAP 4: Enige voorstelle is altyd welkom.<\/p>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<hr \/>\n<h1><u>Hande en voete<\/u><\/h1>\n<h2>Beskrywing<\/h2>\n<p>Hierdie diensgroep is gefokus daarop om tuisbesoeke te doen aan lidmate en hulle hande en voete te wees deur praktiese hulp te bied.<\/p>\n<p><strong>Voorbeelde: <\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Vervoer van die lidmate van en na eredienste\/ander byeenkomste<\/li>\n<li>Aflewering van CDs met preekopnames<\/li>\n<li>Verlening van logistieke hulp (bv. vervoer van items)<\/li>\n<\/ul>\n<h2>Kontakpersoon:<\/h2>\n<p>Karel Holtzhausen (083\u00a0648 9175 of &#x6b;&#x61;&#x72;&#x65;&#x6c;&#x68;&#x40;<span class=\"oe_displaynone\">null<\/span>&#x6e;&#x65;&#x74;&#x78;&#x61;&#x63;&#x74;&#x69;&#x63;&#x73;&#x2e;&#x63;&#x6f;&#x2e;&#x7a;&#x61;)<\/p>\n<p>Justin Van Biljon (0828775988 of &#x6a;&#x75;&#x73;&#x74;&#x69;&#x6e;&#x76;&#x61;&#x6e;&#x62;&#x69;&#x6c;&#x6a;&#x6f;&#x6e;&#x40;<span class=\"oe_displaynone\">null<\/span>&#x79;&#x61;&#x68;&#x6f;&#x6f;&#x2e;&#x63;&#x6f;&#x6d;)<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die doel van die Omgee Diensraad is om meelewing, versorging en bediening van medegelowiges te bevorder met \u2018n sterk fokus na binne. Barmhartigheid (Omgee) Beskrywing Materi\u00eble versorging van behoeftige gesinne binne die gemeente. Dra by tot verdienstelike sake buite die gemeente, bv. kinderhuise, Eljadahuis, teologiese studente (mediese fonds) en ander gemeentes se diakonie\u00eb. Hoe kan [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"template-fullwidth.php","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/54"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=54"}],"version-history":[{"count":12,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/54\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2557,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/54\/revisions\/2557"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=54"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}