Ons kry terugvoer van soveel mense wat baat vind by die internet uitsendings en is aangenaam verras oor die aantal luisteraars wat elke Sondag inskakel. Ons wil graag meer inligting versamel oor ons internet luistenaars en vra daarom dat u asb ‘n epos na klank@gkrietvallei.co.za sal stuur. Dit is heeltemal vrywillig en wees gerus dat die inligting alleenlik vir die kerkraad se gebruik sal wees.

Regstreekse Audio uitsending
Regstreekse Video uitsending